Registreer

Dagsê Afrikaanse lesers, skrywers en kunstenaars.

Ons eerste kompetisie is aan die rol in ‘n poging om hierdie webwerf ‘n bietjie te toets.

Dit werk so;

Om te kwalifiseer moet deelnemers die volgende stappe voltooi:

1. Hou van ons blad op Facebook.

2. Deel altwee kompetisie plasings.

3. Registreer ‘n profiel op Skryf Saam.

Die volgende kompetisie skop af sodra Skryf Saam ‘n totaal van 50 plasings bereik!

Dit wil sê, nadat U ‘n profiel opgestel het, gaan gerus voort en publiseer iets.

Hou ons blad dop vir meer inligting. 🙂

Lekker Skryf,

SS

Deel met jou vriende!

No votes yet.
Please wait...
Temas: Nuus

Geen kommentaar nie. Het U iets om te sê?

Jy moet in teken om kommentaar te lewer.